JOIN OUR MAILING LIST


Yahweh Elohiem se genade is genoeg - 2016-09-28

Ons is vandag vergader onder die Heilige Naam van ons Vader Yahweh Elohiem in Yahsua Messiah deur die Heilig Gees YahRuagh.   Maar ek wil vra wie is hier omrede hy hier wil wees en wie is hier omrede hy vandag hier MOET wees. Ons gaan almal noem ons is hier omrede ons hier wil wees. Maar laat ons eerlik kyk na die standpunt. Alles wat ons in... meer


Terug Terug na bo