JOIN OUR MAILING LIST |
Audio Boodskappe
Die Eségiël Tempel
Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die Eségiël tempel.
Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student.
Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering en openbaring oor hierdie wonderstruktuur.
Vir meer inligting kan u ons gerus kontak by info@lewendehoop.co.za