JOIN OUR MAILING LIST

Audio Boodskappe
Bybelse Syfers

Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die syfers van die Bybel.

Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student.

Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering, insig en betekenis oor die syfers van die Bybel.

Vir meer inligting kan u ons gerus kontak by info@lewendehoop.co.za


Terug Terug na bo