JOIN OUR MAILING LIST

Audio Boodskappe
Die Piramide

Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die groot Piramide van Giza.

Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student.

Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering en insig oor hierdie wonderstruktuur.

Vir meer inligting kan u ons gerus kontak by info@lewendehoop.co.za


Terug Terug na bo