JOIN OUR MAILING LIST

Audio Boodskappe
Die Tabernakel

Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die Tabernakel van die Bybel.

Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student.

Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering oor die betekenis van die Tabernakel van God.

Vir meer inligting kan u ons gerus kontak by info@lewendehoop.co.za


Terug Terug na bo