JOIN OUR MAILING LIST

Audio Boodskappe

Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die Tabernakel van die Bybel. Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student. Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering oor die betekenis van die Tabernakel van God. Vir me...
Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die groot Piramide van Giza. Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student. Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering en insig oor hierdie wonderstruktuur. Vir meer inligt...
Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die Name en titels van die God van die Bybel. Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student. Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike insig en openbaring oor die Name en titels v...
Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die syfers van die Bybel. Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student. Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering, insig en betekenis oor die syfers van die Bybel. Vir ...
Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor heraldiek. Laai dit gerus af, luister na hierdie interessante inligting oor heraldiek. Vir meer inligting kan u ons gerus kontak by info@lewendehoop.co.za
Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die Eségiël tempel. Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student. Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike lering en openbaring oor hierdie wonderstruktuur. Vir m...
Leier/Voorganger Pretoria Suidland Gemeente
Leier/Voorganger Namibië
Terug Terug na bo