JOIN OUR MAILING LIST

Audio Boodskappe
Die Name

Hierdie is opnames en uitsendings gedoen deur Radio Pretoria van ds. Frans Joubert oor die Name en titels van die God van die Bybel.

Dit is voorwaar iets waarna elke gelowige moet luister en sal nuwe openbaringe bring vir elke Bybel-student.

Laai dit gerus af, luister daarna en ontvang wonderlike insig en openbaring oor die Name en titels van die Godheid.

Vir meer inligting kan u ons gerus kontak by info@lewendehoop.co.za


Terug Terug na bo