Die Waarheid Oor Kersfees.pdf
"Die Waarheid Oor Kersfees" is 'n opsomming wat saamgestel is uit 'n hele aantal bronne om die ware herkoms en betekenis van Kersfees uit te lig.
Hierdie e-boek (elektroniese boek in PDF formaat) is 'n moet vir elke gelowige wat nog Kersfees aanhang.
Die openbaringe en Skrifgedeeltes uit hierdie boekie is uiters belangrik.
Laai sommer nou hierdie e-boek af en bestudeer dit biddend met die Woord van Elohiem (God)...
Bygevoeg: 2014-08-12 13:06:25
Bybelse Name en hul betekenisse Nederlands.pdfHierdie nuttige Nederlandse boekie oor die name in die Bybel en hulle betekenisse is van groot nut vir enige Bybelstudent.
Laai dit gerus af en hou dit byderhand tydens u daaglikse stiltetyd en Bybelstudie(s).
Bygevoeg: 2014-08-12 13:31:05