{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

 

Openbaring 21:9

"...Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam."

 

Wie is uitverkies, wie is verlos en wie is die bruid?

Wie is die kinders van Esau en wie is die kinders van Jakob?

Wie is die nasies en wie is die heidene?

Wat sê die Bybel oor uitverkiesing?

 

Al hierdie vrae en nog meer word in hierdie boekie beantwoord aan die hand van die Bybel. Deur hierdie boek biddend te bestudeer sal u nuwe insig kry, sal u lewe verander en sal u 'n ontmoeting met die Almagtige Skepper hê. Dit is 'n moet vir elke Christen gelowige wat meer verwag, wat nuwe dinge wil beleef en wat nader aan ons Koning wil leef.

Terug Terug na bo